|
|
| Vakante Poste Beskikbaar |
|
Loading...
|
|
| Bestuursrekenmeester | | | Sluitingsdatum: | 25 May 2012 |
V A K A T U R E
Die pos as Bestuursrekenmeester (Posvlak P8), is vakant by Finansiële Bestuursdienste te Douglas.
Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.
KERNTAKE:
• Finansiële bestuur van 'n bedryf / ontleding en vertolking van inligting;
• Vestiging en instandhouding van prosedures en besigheidsprosesse;
• Finansiële projeksies;
• Begrotingsbestuur van 'n bedryf;
• Koste ontledings en bestuur;
• Bestuur van finansiële afwykings;
• Adviseer en ondersteun besighede in nuwe projekte en projek ondersoeke.
VEREISTES:
Die geskikte kandidaat sal oor 'n naskoolse kwalifikasie in rekeningkunde beskik, met minstens 3 jaar relevante
ondervinding. Rekenaarvaardig wees met 'n administratiewe agtergrond. Voltooide klerkskap sal ‘n sterk aanbeveling wees.
Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 25 Mei 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.
GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.
MENSLIKE HULPBRONNE
| |
| Uitvoerende Bestuurder: Vleisbedrywe | | | Sluitingsdatum: | 25 May 2012 |
V A K A T U R E
Die pos as Uitvoerende Bestuurder: Vleisbedrywe (Posvlak P6) is vakant by die Veilings & Vleisbedrywe Divisie - Douglas.
KERNTAKE:
• Bepaal strategiese rigting van die Vleisbesigheid en bestuur Strategiese Doelwitte;
• Afdelingsbestuur wat Finansiële- en Personeelbestuur insluit met betrekking tot die volgende bedrywe:
• ? Vleisbedrywe Verkryging en Bemarking
• ? LAW Fasiliteite
• ? Vleisbedrywe Bestuursdienste & Administrasie
• Vestig en bevorder ‘n GWK-kultuur en gunstige werksomstandighede;
• Innoveer/vernuwe besigheid en prosesse;
• Strategiese bestuur van verhoudinge en kliëntediens;
• Verseker die behoud en uitbreiding van markaandeel;
• Verseker ‘n effektiewe operasionele bestuursfunksie van die Vleisbesigheid vir die GWK Groep.
VEREISTES:
- ‘n Graad in Besigheidsbestuur / Bemarking of gelykwaardig.
- 5 jaar toepaslike ondervinding in die Vleisbedryf.
- Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
- Kennis en ondervinding van toepaslike wetgewing.
- Goeie onderhandelingsvaardighede.
- Moet bereid wees om onder druk te werk en doelgerig wees.
- Moet kan netwerk met rolspelers in die bedryf.
Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 25 Mei 2012 per faks: 086 675 5957 of epos: indiensneming@gwk.co.za
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.
GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.
MENSLIKE HULPBRONNE
| |
| Grondbone Verkryger | | | Sluitingsdatum: | 29 May 2012 |
V A K A T U R E
Die pos as Grondbone Verkryger (P8), is vakant by Spesialis Produkte te Douglas.
Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.
KERNTAKE:
- Bestuur van Strategiese doelwitte;
- Bestuur van kliëntediens en verhoudinge;
- Bestuur van lanboukundige fokusarea;
- Fasiliteer inligtingsoordrag;
- Verkryging en kontraktering van Grondbone;
- Koördineer hantering en logistieke vloei van Grondbone;
- Verseker maksimum markaandeel;
- Tree op as GWK ambassadeur;
- Voorsien hulp met produsent gesprekforums.
VEREISTES:
Die geskikte kandidaat sal oor 'n B - Graad in Landbou of soortgelyke kwalifikasie moet beskik.
Die geskikte kandidaat sal moet beskik oor vyf jaar toepaslike ondervinding.
Kwalifikasie en ondervinding in Bemarking is ‘n aanbeveling.
Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 29 Mei 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.
GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.
MENSLIKE HULPBRONNE
| |
| Pekanneute Verkryger | | | Sluitingsdatum: | 29 May 2012 |
V A K A T U R E
Die pos as Pekanneute Verkryger (P8), is vakant by Spesialis Produkte te Douglas.
Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.
KERNTAKE:
- Bestuur van Strategiese doelwitte;
- Bestuur van kliëntediens en verhoudinge;
- Bestuur van lanboukundige fokusarea;
- Fasiliteer inligtingsoordrag;
- Verkryging en kontraktering van Pekanneute;
- Koördineer hantering en logistieke vloei van Pekanneute;