gaan terug na kalender
Opkomende Gebeure
GWK Gholfdag, Hopetown
Begin: 19 May 2012 - 08:00
Eindig:19 May 2012 -
Plek:Hopetown Gholfklub
Beskrywing:

Formaat                          Betterball Stableford Scramble Drive
Tyd:                                Afslaan vanaf 08h00 tot 10h00
                                       (besprekings noodsaaklik)
Kontak:                           Riaan Vorster, 082 888 6481
Koste:                             R100 p/s
                                       Etekaartjies te koop en kontantkroeg beskikbaar

Laai Besonderhede Af
Delport Brangus Boerdery
Begin: 07 June 2012 - 11:00
Eindig:07 June 2012 - 17:00
Plek:Plaas "Kruis" Boshof
Beskrywing:

Op die 7de Junie 2012 hou GWK 'n uittree veiling van Delport Brangus Boerdery op die plaas Kruis buite Boshof. Die veiling sal begin om 11:00

 

Verbeter jou kudde met Delport Brangus Genetika

 

Aanbod:

  • 6   Stoet Bulle
  • 40 Stoet Koeie
  • 50 Stoet Verse
  • 70 Kommersiële Verse

 

Vir enige navrae kontak:

  • Dreis Delport - 082 856 6998
  • Schalk Erlank - 082 558 6891
  • Deon Klopper - 082 802 8483
  • Jan Buys - 083 680 8929

 

Vir die advertensie click hier en hier.

 

Veiling word gehou onder die beskerming van die Brangus Genootskap van Suid Afrika.

gaan terug na kalender