GWK direksie verkies. Mnr. Frank Lawrence is gister tydens GWK se algemene jaarvergadering in Kimberley as voorsitter van die GWK direksie verkies. Van links is mnre. Wynand Human en Johan Jacobs (nuutverkose direksielede), Frank Lawrence (voorsitter: GWK direksie), Johan van Dyk (Besturende Direkteur: GWK) en Frans Lubbe (ondervoorsitter: GWK direksie). FOTO: CARIEN GROBLER
... |