GWK / LandMark Promosie
kliek hier vir aflaai
kliek hier vir aflaai
Kalender
<February 2012>
SunMonTueWedThuFriSat
2930311234
567891011
12131415161718
19202122232425
26272829123
45678910
Belangrike Datums

Weer
Vakante Poste Beskikbaar
Safex Rekenmeester
Sluitingsdatum:24 February 2012

V A K A T U R E

Die pos as Safex Rekenmeester, Posvlak P 9, is vakant by Finansies & Stelsels te Douglas.

KERNTAKE:

• Kontroleer en Ontleding van finansiële state
• Finansiële ondersteuningsfunksie vir die Verhandelingshuis
• Verslagdoening van maandelikse Safex transaksies
• Rekonsiliasie van daaglikse Safex posisie
• Beheer en kontrole van Safex “Back Office”
• Prosessering en rekonsiliasies van inligting op die Safex rekenaarstelsel
• Verseker voldoening aan die JSE se regulasies asook FICA Wetgewing.

VEREISTES:

Graad 12 (Senior Sertifikaat)
B-Graad (Rekeningkunde)
Voltooide klerkskap of twee jaar toepaslike ondervinding
Rekenaarvaardig
Tweetalig

Persone wat die Safex Verhandelings eksamen en/of die Voldoeningsbeampte eksamen geslaag het sal voorkeur geniet.

Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie groeiende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op  24 Februarie 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.

GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.

MENSLIKE HULPBRONNE






Bestuursrekenmeester - Douglas
Sluitingsdatum:24 February 2012

V A K A T U R E

Die pos as Bestuursrekenmeester - Industrieël (Posvlak P8), is vakant by Finansiële Bestuursdienste te Douglas.

Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.

KERNTAKE:

• Finansiële bestuur van 'n bedryf / ontleding en vertolking van inligting;
• Vestiging en instandhouding van prosedures en besigheidsprosesse;
• Finansiële projeksies;
• Begrotingsbestuur van 'n bedryf;
• Koste ontledings en bestuur;
• Bestuur van finansiële afwykings;
• Adviseer en ondersteun besighede in nuwe projekte en projek ondersoeke.

VEREISTES:

Die geskikte kandidaat moet oor ‘n CA kwalifikasie beskik, asook minstens 3 jaar relevante ondervinding.
Rekenaarvaardig – gevorderde Microsoft excel met 'n sterk administratiewe agtergrond. 

Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op       24 Februarie 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za  Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.

GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.

MENSLIKE HULPBRONNE






Klerk Admin Senior
Sluitingsdatum:27 February 2012

2012/02/14
 

Die pos van Klerk Admin Senior (Posvlak P11) is vakant by Depot Produktehantering te Prieska.

KERNTAKE:

• Innames, versending en rekonsiliasie van produkte;
• Te boek stel van verkope;
• Hanteer produsente navrae;
• Voorsien algemene administratiewe ondersteuning;
• Gradering van produkte.

VEREISTES:

Die geskikte kandidaat sal oor ‘n Senior Sertifikaat (Graad 12) beskik. 
Twee jaar toepaslike ondervinding sal as aanbeveling dien.
Rekenaarvaardigheid;
Koring- en Mielie gradering kursus;
Lusern gradering ondervinding.

Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 27 Februarie 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za 
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.
 
GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.


MENSLIKE HULPBRONNE






Klerk Admin - Vaalrivier Vulstasie
Sluitingsdatum:27 February 2012

V A K A T U R E

Die pos as Klerk Admin (Posvlak P 12), is vakant by die Vaalrivier Vulstasie te Douglas.

Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.

KERNTAKE:

• Hanteer van daaglikse opkasering;
• Hanteer Kleinkas volgens SP;
• Doen relevante liassering;
• Daaglikse Brandstof balansering;
• Hantering van skofte;
• Hanteer kleinkas volgens SP;
• Kontrolering van Voorlopige dokumente;
• Hantering van Skryfbehoeftes;
• Verantwoordelik vir voorraadkontrole en kiosk.

VEREISTES:

Die geskikte kandidaat moet beskik oor Senior sertifikaat (Graad 12).
2 – 3 Jaar se relevante ondervinding sal voordelig wees.
Rekenaargeletterdheid.
  
Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 2 Maart 2012 per faks: 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za 
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol
was nie.

GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.


MENSLIKE HULPBRONNE






Bedryfshoof: Kleinhandel Admin
Sluitingsdatum:05 March 2012

V A K A T U R E


Die pos as Bedryfshoof Kleinhandel Admin  Posvlak P12, is vakant by Kleinhandel te Griekwastad.

Interne sowel as eksterne kandidate word oorweeg.


KERNTAKE:

- Bestuur van Personeel.
- Kontrole oor die administrasie van die finansiële proses.
- Bestuur van eie strategiese admin doelwitte.
- Kontrole oor die administrasie in die voorraad proses.
- Kontrolering van alle afdelings se administrasie in die Bedryfspunt.
 
VEREISTES:

Die geskikte kandidaat sal oor 'n Senior Sertifikaat ( Graad 12 ) beskik, of soortgelyk.
Die geskikte kandidaat moet oor drie (3) jaar se toepaslike ervaring beskik.
Die persoon moet beskik oor die vermoë om uiters akkuraat en deeglik te wees.
Die persoon moet beskik oor goeie kommunikasie vaardighede.

Indien u die geskikte kandidaat is wat ‘n verskil kan maak in hierdie uitnemende besigheid, stuur asb u CV na die
Menslike Hulpbronne Besigheid voor of op 5 Maart 2012 per faks 0866 755 957 of epos: indiensneming@gwk.co.za
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan aanvaar dat hulle aansoek nie suksesvol was nie.

GWK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne


MENSLIKE HULPBRONNE






Kommoditeite
White Maize Future
ContractChangeMTMOpen Interest
Mar 2012 -68.00 2240.00 8104.00
Apr 2012 -64.00 2213.00 161.00
May 2012 -50.00 2130.00 2441.00
Jul 2012 -47.00 2008.00 14588.00
Sep 2012 -44.00 2040.00 376.00
Dec 2012 -42.00 2095.00 589.00
Yellow Maize Future
ContractChangeMTMOpen Interest
Mar 2012 -64.00 2320.00 3162.00
Apr 2012 -47.00 2293.00 102.00
May 2012 -25.00 2120.00 1736.00
Jul 2012 -35.00 1965.00 8921.00
Sep 2012 -32.00 2003.00 259.00
Dec 2012 -32.00 2055.00 472.00
Wheat
ContractChangeMTMOpen Intersest
Mar 2012 -19.00 2775.00 9090.00
May 2012 -19.00 2834.00 6825.00
Jul 2012 -17.00 2865.00 2581.00
Sep 2012 0.00 2892.00 120.00
Sunflower Seeds Future
ContractChangeMTMOpen Interest
Mar 2012 -10.00 4350.00 1853.00
May 2012 20.00 4380.00 1645.00
Jul 2012 0.00 4400.00 361.00
Sep 2012 -14.00 4515.00 10.00
Soybean Future
ContractChangeMTMOpen Interest
Mar 2012 18.00 3400.00 5269.00
May 2012 33.00 3455.00 6259.00
Jul 2012 24.00 3505.00 1005.00
Sep 2012 4.00 3545.00 4.00
21 February 2012
Promosies
Veilings Eiendomme Kommuniek Vakante Poste Aflaai Blad
Nuttige Skakels
Verbruikers Inligting
Veilings
Eiendomme
Versekering
Kontak Ons
Kontak Blad
© 2012 GWK