– Die beurs dek slegs registrasie-, klas en boekgelde
– Sluitingsdatum vir aansoeke – 31 Augustus
– Terugvoer rakende suksesvolle aansoeke sal jaarliks op 31 Oktober geskied.