AFR   ENG

GWK Trading

LOGISTIEK

Wat begin het as ‘n interne diensverskaffer vir GWK, het gegroei tot logistieke oplossings vir verskeie besighede buite die maatskappy. FloTank spesialiseer in tydige, effektiewe pad- en spoorvervoer, nie slegs in die landbousektor nie, maar ook in ander industrieë vanaf mynbou tot die voedselsektor.




ONTMOET DIE SPAN




KONTAK ONS



KONTAK ONS
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
[email protected]
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200