Step 1
Step 2
Step 3
Step 4
Step 5
Step 6
Step 7
Step 8
Die ondergenoemde Persone / Vennote / BK lede / Direkteure / Trustees kwalifiseer vir kredietlewensversekering::
1. GWK-aandele kan slegs verhandel word in terme van die meganisme wat deur die Direksie goedgekeur is. 2. Gewone aandele word in hoeveelhede van 200 toegeken en verhandel. 3. Gewone aandele word teen pari-waarde uitgereik en verhandel (R1,00 per aandeel). 4. Indien die Direksie u aansoek goedkeur kan aandele óf aan u uitgereik word, óf d.m.v. die verhandelingsmeganisme aan u oorgedra word. 5. Voordat u aansoek oorweeg word, word van u verlang om 'n bedrag van R200,00 in te betaal, welke fondse óf as betaling vir die aandele aangewend sal word, óf, sou u aansoek onsuksesvol wees, aan u terugbetaal sal word. Bankbesonderhede: Standard Bank Rekening naam: GWK Beperk Tak: 050003 (Douglas) Rekening: 041663438 6. Die opneem van aandele in GWK maak u nie outomaties geregtig op kredietfasiliteite nie. 7. Aandeelsertifikate word nie outomaties uitgereik nie. U kan by die Sekretaris 'n reëling tref om u sertifikaat af te haal. 8. Deur hierdie aansoek te onderteken, onderwerp u u aan die Statute / Memorandum van Inkorporasie van GWK en die bedinge soos vervat in die Handelsooreenkoms. 9. Die verskaffing van 'n e-posadres impliseer dat u toestem daartoe dat finansiële state per e-pos na u versend word.
Jy moet saamstem met terme en voorwaardes