AFR   ENG

WELKOM BY GWK

Ons mense voed mense. By GWK werk ons elke dag om die grense van landbou te verskuif, sodat ons mense kan help om deurlopend nuwe, beter maniere te ontdek. Die mense wat in hektare werk, en nie in ure nie. Die moderne entrepeneurs van ons tyd. Die mense wat die onmoontlike vermag en ons passie vir die natuur deel. Die mense wat die goedheid van die plaas tot by die verbruiker neem. Dit is ons mense. En hulle voed die wêreld. GWK. Innoveer landbou.


GWK is geklassifiseer as 'n noodsaaklike diens in voedselverskaffing. Operasionele besighede sal oop bly gedurende die nasionale inperking. Vir meer inligting, kliek hier.

WAT GEBEUR BY GWK

AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
[email protected]
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200