AFR   ENG

Net ‘n druppel

Net ‘n druppel is GWK se uitreikveldtogte na areas wat ons self identifiseer, waar ons mense in nood verkeer, hetsy dit die gevolg van droogte, armoede of enige ander moeilike omstandighede is.

Dié projek is op die been gebring om alle hulpbehoewende mense en gemeenskappe in ons eie areas te ondersteun, om te help waar ons kan, en met die hulp van vennote en die algemene publiek ‘n werklike verskil te maak.

Kliek op die dokumente vir meer inligting oor die projekte wat GWK geïdentifiseer het as deel van Net ‘n druppel.

Net 'n druppel | Hulp vir veldbrande 2021

Mediaverklaring: Noord-Kaap veldbrande

Inligting #1: Gemeenskappe staan saam

Net ‘n druppel | Humanitêre hulp 2020 

Eloïse Pretorius deel haar boodskap

Video #2: Nood in die platteland

Video #3: GWK Sokker Champs 

Hoe jy kan help #3: Kospakke


Net ‘n druppel | Droogtehulp 2019

Video #1: Mediatoer


Dit is dalk net ‘n druppel,
maar dit is ‘n teken van lewe.

Dit is dalk net ‘n druppel,
maar dit les dalk ‘n bietjie van die dors.

Dit is dalk net ‘n druppel,
maar dit is ‘n bewys dat ons raaksien, besef en wil help.

Dit is dalk net ‘n druppel,
maar dit help dalk om die emmer vol te maak.


AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
[email protected]
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200